|
THE QUESTION that CHANGED MY LIFE |
|
|
|
|
Ek plaas hierdie artikel van Dr. David Ryser.
Dit het my geraak, sê wat jy dink.
THE QUESTION that CHANGED MY LIFE -by David Ryser.
A number of years ago, I had the privilege of teaching at a school of ministry. My students were hungry for God, and I was constantly searching for ways to challenge them to fall more in love with Jesus and to become voices for revival in the Church. I came across a quote attributed most often to Rev. Sam Pascoe. It is a short version of the history of Christianity, and it goes like this:
Christianity started in Palestine as a fellowship; it moved to Greece and became a philosophy; it moved to Italy and became an institution; it moved to Europe and became a culture; it came to America and became an enterprise.
Some of the students were only 18 or 19 years old--barely out of diapers--and I wanted them to understand and appreciate the import of the last line, so I clarified it by adding, "An enterprise. That's a business."
After a few moments Martha, the youngest student in the class, raised her hand. I could not imagine what her question might be. I thought the little vignette was self-explanatory, and that I had performed it brilliantly. Nevertheless, I acknowledged Martha's raised hand, "Yes, Martha." She asked such a simple question, "A business? But isn't it supposed to be a body?" I could not envision where this line of questioning was going, and the only response I could think of was, "Yes." She continued, "But when a body becomes a business, isn't that a prostitute?"
The room went dead silent. For several seconds no one moved or spoke. We were stunned, afraid to make a sound because the presence of God had flooded into the room, and we knew we were on holy ground. All I could think in those sacred moments was, "Wow, I wish I'd thought of that." I didn't dare express that thought aloud. God had taken over the class.
|
|
Read more: THE QUESTION that CHANGED MY LIFE
|
|
|
Die Kerk 24/7 Netwerk is 'n beweging wat die samelewing beïnvloed om te verander en om in totale vryheid te lewe, in verbondenheid met Christus
Belangrike uitgangspunte
-
Lewe en godsdiens: dit nie twee afsonderlike sake nie want ’n mens se hele lewe is óf op God gerig, óf op ’n afgod. Ons wil die Here as Koning dien met elke aspek van die lewe want Hy is waarlik God Almagtig en is die enigste Een wat dit werd is.
-
Struktuur: dit is ’n bediening gevorm deur bedieninge, vir bedieninge en nie ’n organisasie met lede nie; dit is gemeenskappe van mense wat mekaar in diens van die Koning ondersteun.
-
Behoort: elke mens wil behoort. Hierdie is nie ’n kerk in tradisionele sin nie maar ’n lewenswyse soos dié van ’n familie; daarom is die nabye geloofsgesinne die basiese boueenhede waaraan elke persoon behoort deel te hê. Die geloofsgesin is ’n vrywillige gemeenskap van natuurlike gesinne, egpare en enkelpersone en die “behoort” vind binne hierdie verhoudings plaas.
-
Naam: daar bestaan geen spesiale naam nie – slegs “Kerk van Jesus Christus”. Die aanduiding “Kerk 24/7” is nie bedoel om ’n naam te wees nie maar wel ’n manier om te sê dat ons saam met almal wat so leef, voltyds in die Here se diens staan. Ons is nie deel van die sg. “Emerging Church” as organisasie nie.
|
|
Knip om verder te lees.
|
|
|
My Kerkstorie??.
So paar weke terug het ek in ‘n diens gesit. Ek wou regtig graag daar wees, want ek het al vantevore gehoor van die ou wat die boodskap sou bring. Voor die boodskap het die ouens maar deur die tradisionele rituele gegaan. Ons het so bietjie gesing, en toe is daar aankondigings gedoen. Na dit alles was daar toe ‘n geleentheid waar mense, wat nou nuut deel word van die gemeente, voorgestel word. As ek nou daaraan terugdink, kan ek seker maar net effe skaam glimlag, want sien die eerste ding wat ek gedink het was: “Ai, die mense verstaan nog nie lekker dat mens nie regtig op hierdie manier deel van Jesus se kerk kan word nie, jy word kerk wanneer jy jouself aan Jesus oorgee en Hom in jou lewe toelaat.” Maar in die middel van hierdie gesprek met myself kom die Gees, soos ‘n scalple, en sny deur my gedagtes. “Wees bly oor elke een van hierdie mense wat my in hulle lewe ingenooi het en deel geword van My kerk, want hulle word deel van die kerk waarvan elkeen van my kinders deel is” ongeag of hulle by ‘n spesifieke gemeente aansluit”, hoor ek die Vader se woorde my blinde kritiek aan flarde skeur.
|
|
Read more: My Kerkstorie
|
|
|