Kerk 24/7 Netwerk

Om God te eer

 

Vir jou vir vandag !

Arise this day with the wings of eagles &
have supernaturalstrength to face each challenge.
I speak peace to every storm u face.
Be blessed in Jesus name!!

Groepe / Groups


Get the Flash Player to see this player.
PDF Print E-mail

Die Kerk 24/7-geloofsgemeenskap is 'n groep mense vanuit verskillende kulture en kerktradisies wat Sondae saam met die Christusfamilie bymekaar kom vir 'Worship' en 'Woord'.

Kerk is nie Sondagoggende nie. Kerk is 24/7 waar ons leef, en daarom is die byeenkomste 'n tyd van 'fellowship' en nie die kern van kerkwees nie.
Ons 'fellowship' as familie op Sondagoggende in die

Carpe Diem Skoolsaal,
Langstraat, George.

KERK 24/7

  • is nie aan enige denominasie of gemeente gekoppel nie en bedien op ‘n informele en gemaklike wyse bo-oor denominale en dogmatiese grense heen

  • moedig die geloofsgemeenskap aan om regdeur die week, regoor die stad, in noue kontak met mekaar as geloofsgesinne te leef, verantwoordelikheid vir mekaar te aanvaar en waarlik kerk te wees

  • weet dat jy deur jou eenheid met Christus deel is van die geloofsfamilie, en dat dit nie belangrik is of jy jou verhouding met Hom binne of buite die formele kerkstrukture uitleef nie

  • se doel is daarom om Jesus se liefde oral, heeldag, elke dag, prakties sigbaar te maak

  • vier Sondae saam fees met Woord en lof en aanbidding

  • Kerk 24/7 is nie 'n kerk nie maar 'n beweging binne die kerk.

  • alle bedieninge wat in samewerking met Kerk 24/7 werk, is onafhanklik.

VISIE

Om jou te ontmoet waar jy is en in Bybelse fellowship 24/7 kerk te wees.

REKENING

Kerk 24/7 Trust • ABSA Bank George 632005
Rekeningnr: 406 482 085

 


 

 

Comments
Search RSS
Only registered users can write comments!
Gerne  - Hulp vir 'n Huweliks Berader in George   |155.239.226.xxx |2010-01-13 09:35:46
Ek hoop u kan my moontlik help, eke is minder as 'n maand getroud en ai, kom ons se net - eke weet nie hoe om my man te verstaan nie. Ons baklei knaand en ek het nie meer enige emosionele sekuriteit by hom nie. Hy is nie 'n slegte mens nie, ons verstaan mekaar net glad nie ons denke wyse is totaal anders omdat ek van Pretoria af kom en ons kan glad nie dinge self uitpraat nie.
Ons bly op 'n plaas
in die Noord Kaap en ek wil graag 'n huweliks berader sien in George, ken u dalk iemand wat my sal kan help?

Groete
Gerné
0723499222
Guido   |198.54.202.xxx |2009-08-02 11:30:28
Net jammer geen tyd word aangegee nie van byeenkomste nie.

3.25 Copyright (C) 2007 Alain Georgette / Copyright (C) 2006 Frantisek Hliva. All rights reserved."

 
Content View Hits : 7522

JomSocial Statistics

Statistics
Total Members : 75
Total Groups : 11
Total Discussion : 3
Total Albums : 12
Total Photos : 56
Total Videos : 31
Total Bulletins : 3
Total Activities : 500
Total Wall Posts : 61
Total Males : 1
Total Females : 0
Total Unspecified : 74