By die gesellige samekoms van die geloofsgesinne was die opkoms nie 'n groot skare nie maar was 'n hele aantal geloofsgesinne verteenwoordig. Daar was opbouende gesprekke deurdat elkeen die geleentheid gehad het om iets te sê oor hom- of haarself en die geloofsgesin waar hulle ingeskakel is. Dit is so lekker om te weet dat daar 'n groter familie is van mense wat die nabye verhoudings met ander gelowiges ken en ervaar.
Ons gaan beslis meer as een maal per jaar probeer om so saam te kuier.
Kerk 24/7 Netwerk
Om God te eer
|
|
Geloofsgemeenskap
|
Geloofsgesinne
Go to group page
EEN VAN DIE BELANGRIKSTE REDES WAAROM GELOOFSGESINNE NIE SLAAG NIE ...
Discussion started by Marius Potgieter , on 16 June 12:18 PM
Lees gerus 'n artikel wat ek reeds in 2001 hieroor geskryf het en gee asb jou mening. Jy kan dit lees by die volgende adres:
http://drmarius.com/?p=16 Kopieer hierdie adres en plak dit in die adresbalk. Replies
You will need to be a Friend of this group first before you can post a reply.
Marius, ek is opgewonde oor gisteraand byeenkoms en die gesprek wat daar plaasgevind het. Dit werk!!
Tuesday, 28 July 2009 12:08
|
|
Content View Hits : 7525
|
JomSocial Statistics
Statistics
Total Members : 75
Total Groups : 11
Total Discussion : 3
Total Albums : 12
Total Photos : 56
Total Videos : 31
Total Bulletins : 3
Total Activities : 500
Total Wall Posts : 61
Total Males : 1
Total Females : 0
Total Unspecified : 74
|