Kerk 24/7 Netwerk
Om God te eer
|
|
Geloofsgemeenskap
|
Geluk en Gesondheid
Group Information
Category:
Name:
Geluk en Gesondheid
Created:
Monday, 22 June 2009
Creator:
DescriptionGesondheid is totale welstand van die hele mens. Omdat elkeen van ons die tempel van die Gees van God is, sorg die Here vir ons en het ons die behoefte om na onsself om te sien.AnnouncementsBy hierdie afdeling gaan daar nie lang stukke oor gesondheid en geluk verskyn nie - daarvoor wil ek jou na my persoonlike webblad verwys nl. www.drmarius.com. Hiermee wil ek jou uitnooi om saam te gesels: oor jou ervarings - dit wat jou gelukkig en gesond gemaak het asook dit wat vir jou sleg was. Indien jy belangstel, reageer ook asb. op van die artikels op my webblad. DiscussionsNo discussion added yet.
Photo AlbumsNo album created yet.
VideosThere are no videos added yet
Wall
Marius, dakie vir die seminaar wat jy in Barberton aangebied het. Dit was insiggewend en gee belangrike riglyne vir 'n gesonde leefstyl vir diegene wat besef dat dit tyd is om self verantwoordelikheid te aanvaar vir hulle gesondheid.
Wednesday, 20 January 2010 20:15
Kyk gerus na my kort video op YouTube oor die seminaar wat ek beplan om landswyd aan te bied.
Wednesday, 26 August 2009 10:58
Jan, vanuit 'n holistiese perspektief (wat die mens as 'n eenheid sien) is dit nie twee onderwerpe nie. Werklike gesondheid is nie net die afwesigheid van siektes nie maar die totale welstand van die hele mens (dit is ook die standpunt van die WGO, die Wêreld Gesondheidsorganisasie). 'n Werklik gesonde mens is gelukkig en 'n gelukkige mens is in werklikheid ook gesond!
Sunday, 12 July 2009 19:55
|
|
Content View Hits : 7564
|
JomSocial Statistics
Statistics
Total Members : 75
Total Groups : 11
Total Discussion : 3
Total Albums : 12
Total Photos : 56
Total Videos : 31
Total Bulletins : 3
Total Activities : 500
Total Wall Posts : 61
Total Males : 1
Total Females : 0
Total Unspecified : 74
|