Kerk 24/7 Netwerk

Om God te eer

 

Groepe / Groups

Bybelse besigheid
Bybelse besigheid
Group Information
Category:
Name:
Bybelse besigheid
Created:
Tuesday, 16 June 2009

Description

'n Gesprek oor besigheid wat op bybelse beginsels werk.

Announcements

No bulletin added yet

Discussions

Last replied by Heidi Naude on Wednesday, 07 April 2010

Photo Albums

No album created yet.

Videos

There are no videos added yet
rob
rob,
Hi Mense, Ek werk tans vir die laaste 13 Jaar as I.T Manager vir 'n groot maatskappy en is opsoek vir 'n nuwe uitdaging en 'n nuwe geleentheid om my toekoms verder te neem. Wie kan my dalk help met kontakte of moontlike rekenaars poste?

Kontak my gerus op: 082 782 7260 of robbied@mcmotor.co.za
Wednesday, 03 March 2010 07:29
 
Gericke Potgieter
Henning - waar kan mens daardie Crown Financial kursus in die hande kry?
Wednesday, 22 July 2009 17:25
 
Henning
Die Kurses van Crown Financial was uitstekend en sal dit hoog aanbeveel vir almal. Dit bring ons weer terug by wat die woord sê. Het julle geweet dat die bybel praat 2350 keer oor geld en besittings. Hoekom so baie, Luk 16:11 "As julle dan nie betroubaar is in die hantering van die oneerlike mammon nie, wie sal die ware rykdom aan julle toevertrou?" want sien Licifer was die persoon wat nie net musiek gemaak het in die hemel nie maar ook handel gedryf het. So Mat 6:24 "Niemand kan vir twee base tegelyk werk nie, ...." gaan lees verder en dink mooi wie dien ons?
Monday, 22 June 2009 02:00
 
Henning
Ek sien dat die opskrif skuld is: wat is skuld? dit kan verskei betekenis vir verskillende mense bepaal. Persoonlik is dit n woord wat beteken om te wil hê,nou, wat ek nie kan bekostig om voor tewag nie.So ek gaan leen om terug te betaal met kostes (rente). Ek spandeer wat ek nie het nie. Ek verpand iets van my self om dit tekry. So die oomblik wanneer ek iets persoonliks moet weg teken (verpand) om te kan kry word ek die persoon/instansie se slaaf. So sou ek nie presteer nie neem die persoon/instansie die pand wat ek gegee het en die artikel wat ek verkry het terug.
Saturday, 20 June 2009 03:35
 
Henning
Hi Gericke, baie interessante onderwerp, daar is juis die Saterdag 20 Junie 09, by King George Hotel n eendag seminaar oor "Business by the book" van Larry Burkett, aangebied deur Crown Financial SA. Die koste is R450.00 en sluit die boek "Business by the book" en lesing materiaal in.
Wednesday, 17 June 2009 19:33
 
Content View Hits : 7526

JomSocial Statistics

Statistics
Total Members : 75
Total Groups : 11
Total Discussion : 3
Total Albums : 12
Total Photos : 56
Total Videos : 31
Total Bulletins : 3
Total Activities : 500
Total Wall Posts : 61
Total Males : 1
Total Females : 0
Total Unspecified : 74