Kerk 24/7 Netwerk
Om God te eer
|
|
Geloofsgemeenskap
|
Boeke en DVD's
Group Information
Category:
Name:
Boeke en DVD's
Created:
Sunday, 14 June 2009
Creator:
DescriptionIs jy besig om goeie boek te lees of het jy 'n boek wat jy wil aanbeveel, vertel ons daarvan.Dalk is jy bereid om dit met ander te deel deurdat hulle dit by jou kan leen. Dieselfde geld ook van DVD's wat jy wil aanbeveel of beskikbaar wil stel. Dalk kan jy kortliks sê waaroor dit gaan. AnnouncementsNo bulletin added yet
DiscussionsNo discussion added yet.
Photo AlbumsNo album created yet.
VideosThere are no videos added yet
Wall
Joseph Prince se boek "Destined to Reign" gee die antwoord hierop.
Friday, 26 March 2010 01:44
Ek glo elke Christen wil graag in oorwinnig lewe. Die vraag is "Hoe?"
Friday, 26 March 2010 01:42
'n Baie ou boekie maar steeds 'n onbeskryflik belangrike een vir ouens in besigheid is "One Minute Manager". Dit lees maklik en help jou prakties hoe om meer doeltreffend jou(God se) besigheid/organisasie te bestuur.
Wednesday, 29 July 2009 10:22
Ek het so 'n ruk terug die boek gelees van Rees Howells Intercessor. Dit handel oor 'n man tot bekering gekom het tydens die Welsh Rivival. Hy het dan 'n pad met die Here begin stap en die boek is die paadjie van gehoorsaamheid wat hy by God geleer het. Die stryd wat hy soms gehad het en die oorwinnings. Ek het die boek uiters leersaam gevind, want hierdie man se opregte worstelings met God en uiteindelik die antwoorde op gebed. Ek het ook besef dat ons deesdae "quick fixes" vir alles wil he en God soms met ons gebede wil manipuleer. Ek besit die boek, as enige een dit wil lees is julle welkom. Dit het baie vir my beteken. Die boek is baie oud, maar maklik om te lees en ek glo 'n "treasure".
Thursday, 16 July 2009 12:28
Moet ek nou al dié boeke lees? Ek sal nooit daarby kom nie! Gee asb 'n kort opsomming sodat ons kan weet wat die vrinne in hul boeke sê. Is dit moontlik?
Sunday, 12 July 2009 19:58
Ek het onlangs die boek "Lord Disciple ME" van Richard Mull gelees en dit onsettend geniet. In n' neute dop gaan dit oor hoe ons GOD in n' box sit en beperkings. Die laaste opdrag - "to make Disciples" en wanneer ons dit werklik begin leef, die impak op ons en ons omgeweing. As jy moeg is vir jou eie beperkinge en iets nuut en vars soek, lees gerus.
Saturday, 20 June 2009 03:48
Verdere belangrike boekie wat elke gelowige behoort te lees i.v.m. die hantering van geld, is: "Die Rykste man in Babilon". Alhoewel dit nie uit 'n Christus gesentreerde perspektief geskryf is nie, hou dit tog NB beginsels vir almal in.
Wednesday, 17 June 2009 15:49
Vir persoonlike groei lees gerus Og Mandino se "The Greatest Salesman in the World" en Anthony Robbins se "Awaken the Giant Within" en Pieter van Jaarsveld se "Die Hart van 'n Wenner".
Monday, 15 June 2009 06:51
|
|
Content View Hits : 7565
|
JomSocial Statistics
Statistics
Total Members : 75
Total Groups : 11
Total Discussion : 3
Total Albums : 12
Total Photos : 56
Total Videos : 31
Total Bulletins : 3
Total Activities : 500
Total Wall Posts : 61
Total Males : 1
Total Females : 0
Total Unspecified : 74
|