Kerk 24/7 Netwerk
Om God te eer
|
|
Geloofsgemeenskap
|
Geloofsgesinne
Group Information
Category:
Name:
Geloofsgesinne
Created:
Friday, 12 June 2009
Creator:
DescriptionVir almal wat by geloofsgesinne ingeskakel is. Ons hoor van mekaar se vreugdes, seëninge, probleme, oplossings, ens.AnnouncementsJammer vir die foutiewe inligting by die eerste bulletin! Die DATUM moet wees MAANDAG 27 JULIE. Maak dit asb dadelik reg in jou notaboek of op jou selfoonskedule. Ons hou dit by Die Kantoor vanaf 19:00 tot (nie later nie as) 21:00. Dankie vir vergifnis!! Photo AlbumsNo album created yet.
VideosThere are no videos added yet
Wall
Ek dink "stess" het alles te doen waar ons geloof en vertroue is. Ons raak tog immers gestres oor die dinge wat ons nie kan sien nie en ook waaroor ons geen beheer het nie.
Thursday, 16 July 2009 12:17
Inderdaad, Una. Ek dink nie ons is ontwerp vir stres nie, dis soos wanneer jy 'n vrag klippe op 'n Porsche laai!
Ons het egter baie gebedsteun, liefde en ondersteuning deur geloofsgesinne nodig om so te groei in ons geloofslewe dat ons kan leer dat ons die Here volkome met en vir alles kan vertrou.
Monday, 29 June 2009 15:11
Ons het Sondagaand 'n vraag by ons geloofsgesin gehad oor die hele Evolusie-gesprek. Hierdie jaar word groot poging aangewend om die gesprek weer lewe te gee. Selfs geld word belê om dit hier in ons land te propageer. Die "Juig"-tydskrif van Mei-Junie het artikels hieroor in as iemand inligting soek.
Tuesday, 23 June 2009 07:00
Marius, jy sê "Stres is 'n keuse" - Die Here werk nou-al 'n geruime tydjie lank met my uit 1 Pet. 5:7 (msg) "Live carefree before God, He is most careful with you". ... ek dink jy's reg oor spanning.
Friday, 12 June 2009 20:30
|
|
Content View Hits : 7525
|
JomSocial Statistics
Statistics
Total Members : 75
Total Groups : 11
Total Discussion : 3
Total Albums : 12
Total Photos : 56
Total Videos : 31
Total Bulletins : 3
Total Activities : 500
Total Wall Posts : 61
Total Males : 1
Total Females : 0
Total Unspecified : 74
|