Kerk 24/7 Netwerk
Om God te eer
|
|
Geloofsgemeenskap
|
Browse Groups
Categories
Sort by:
All GroupsGesondheid, verslanking en die EvangelieWat kom eerste, gesondheid, verslanking of die Evangelie? Kuier by my blog en lug jou mening oor hierdie interessante onderwerp:
http://gesond.verslank.net/
Created on: Wednesday, 20 January 2010
Klein Adv. / Small Ads.Enige iets - laat die gemeenskap weet. /
Any thing - let the community know
Gee jou besonderhede / Give your contact details.
Created on: Monday, 03 August 2009
Nuus / NewsEnige nuuswaardighede wat jy dink almal behoort te weet. Miskien nou net nie iets waarvan die koerante in elkgeval vol van is nie.
Anything newsworthy you think everybody should know.
Created on: Wednesday, 08 July 2009
Geluk en GesondheidGesondheid is totale welstand van die hele mens. Omdat elkeen van ons die tempel van die Gees van God is, sorg die Here vir ons en het ons die behoefte om na onsself om te sien.
Created on: Monday, 22 June 2009
GetuienisseKom ons vertel van die Wonderwerke en mooi goed wat die Here in ons lewe doen. So bemoedig ons ander en bou mekaar op. Hy is goed!!
Created on: Saturday, 20 June 2009
Bybelse besigheid'n Gesprek oor besigheid wat op bybelse beginsels werk.
Created on: Tuesday, 16 June 2009
Boeke en DVD'sIs jy besig om goeie boek te lees of het jy 'n boek wat jy wil aanbeveel, vertel ons daarvan.
Dalk is jy bereid om dit met ander te deel deurdat hulle dit by jou kan leen.
Dieselfde geld ook van DVD's wat jy wil aanbeveel of beskikbaar wil stel.
Dalk kan jy kortliks sê waaroor dit gaan.
Created on: Sunday, 14 June 2009
GeloofsgesinneVir almal wat by geloofsgesinne ingeskakel is. Ons hoor van mekaar se vreugdes, seëninge, probleme, oplossings, ens.
Created on: Friday, 12 June 2009
Wyshede/Wise wordsDeel mooi gedagtes en gesegdes met mekaar./ Share nice thoughts and sayings with each other
Created on: Friday, 12 June 2009
Familie Fokus/Family FocusDinge aangaande 'n gesonde familielewe. Om ander te help om as familie te funksioneer soos God dit bedoel het. /
Created on: Friday, 12 June 2009
Kerk24/7 FellowshipOns fellowship saam op Sondagoggende by die Carpe Diem skoolsaal in George met goeie Worship, Getuienisse en Woordbediening.
Created on: Thursday, 11 June 2009
|
JomSocial Statistics
Statistics
Total Members : 75
Total Groups : 11
Total Discussion : 3
Total Albums : 12
Total Photos : 56
Total Videos : 31
Total Bulletins : 3
Total Activities : 500
Total Wall Posts : 61
Total Males : 1
Total Females : 0
Total Unspecified : 74
|
Groups